Medies

Vredenburg Dierekliniek bied omvattende mediese en chirurgiese sorg aan vir jou troeteldier.

Tandheelkunde

Tandheelkundige konsultasies en skoonmaak (voorkomende sorg), X-strale en tand eksraksies soos benodig.

Chirurgie

Ons doen chirurgie op alle troetel, produksie, perde en eksotiese diere. Chirurgie is 'n passie vir beide Dr Rust en Dr v.d. Merwe.

Veearts Winkel

Voorskrif en terapeutiese dieëte beskikbaar (voorskrif dieëte moet voorafgegaan word met 'n veearts konsultasie). Ons het ook 'n reeks speelgoed, leibande en lekkernye.

Plaas Besoeke

Ons besoek plase om kudde gesondheid te assesseer, inseminasies en sonar te doen, en te assisteer gedurende noodgevalle.

Wild Vang

Ons is mal daaroor om met groot wild te werk. Ons doen pyling, narkose en algemene chirurgie op jou plaas in die veld.

X-Strale

Ons skanderings dienste sluit radiografie (x-strale) vir die ondersoek van breuke in, skelet en spier probleme asook heup en elmboog displasie.

Bloed Analiese

Ons doen of bloed analiese self by die praktyk as benodig, of ons kan dit wegstuur vir verdere analiese. Ons sal ook altyd aan kliente die resultate vn die analiese verduidelik.

Klein Diere

Ons behandel katte en honde van verskillende groottes, rasse en persoonlikhede. Ons is ten volle toegerus met al die nodige toerusting om diagnoses te doen, insluitende laboratoruim toetse. Ons het uitstekende veeartseny chirugiese vaardighede binne die praktyk, insluitende troeteldier noodgeval behandeling.


  • ◾Inentings
  • ◾Chirurgiese Prosedures
    • ◾Frakture
    • ◾Sterilisasie
    • ◾Tande skoonmaak and polering
    • ◾Anale Kliere Verwydering
    • ◾Byt Wonde
    • ◾Ore Uitspuit
  • ◾Parasiet Beheer
  • ◾Ontwurming
  • ◾Sonar
  • ◾Vel Behandeling
    • ◾Allergie Beheer
    • ◾Verwydering van Vergroeisels
    • ◾Tattoeëring
    • ◾Haar Verlies & Ander
  • ◾X-strale
  • ◾Microchipping
  • ◾Jaarlikse Gesondheids Ondersoeke

Produksie Diere

Ons streef daarna om saam met jou te werk om diere gesondheid en welstand te verbeter, asook die produktiwiteit en winslyn van jou besigheid. Ons bied 24 uur plaas veeartseny dienste aan, met 'n wye verskeidenheid kennis in die voorkoming en beheer van siektes asook 'n deuglike benadring tot sorg vir individuele diere.


Dienste vir beeste en skape sluit kudde besoeke vir melk en vleis beeste in, asook vir skape. Ons doen ook dragtigheids ondersoeke (met sonar of met die hand) insluitende advies met betrekking tot die teling en vrugbaarheid van vroulike diere - bulle word ook getoets en SAVA sertifikate kan uitgeruik word. Die toetse sluit geslagsorgaan gesondheid en reproduksie siektesin.


Ons bied ook raad aan oor inentings, hoe om diere te dip en dosering. Reproduksie gevalle b.v. geboortes, keisersnitte en prolapse insluitende meer basiese gevalle b.v. maag ondersoeke is alles beskikbaar. 'n Wye verskeidenheid bloed toetse kan ook gedoen word by die praktyd, of na patoloë weggestuur word vir verdere ondersoek.


  • ◾Ultraklank Sonar
  • ◾Inentings & Mediesyne
  • ◾Semen Toetse
  • ◾PD’s
  • ◾Na-doodse ondersoeke
  • ◾Ultraklank
  • ◾Algemene Gesondheid en Kudde Gesondheid
  • ◾Siek Diere
  • ◾Dystocia

Wild

Ons help graag met advies oor teel projekte vir wild. Ons spesialiseer in die pyl, vang en immobilisering van wild en help ook graag met die beplanning van wild vang operasies.


  • ◾Dyling
  • ◾Vang
  • ◾Versorg
  • ◾Bestuur

Perde

Vredenburg Dierehospital streef om profesionele, effektiewe dienste met deernis aan ons kliente en hul perde te bied.


Ons het a mobiele sonar eenheid waarmee ons al ons sonar dienste aan ons perde kliente bied.


Ons dienste sluit ook tandheelkunde in vir perde pasiënte. Jaarlikse tande ondersoeke is noodsaaklik om te verseker dat jou perd se tande in 'n gesonde kondisie bly.


  • ◾Laminietis
  • ◾Koliek
  • ◾Perde Chirurgie
  • ◾Heaves
  • ◾Tandheelkundige Versorging
  • ◾Dragtige Merries
    • ◾Bevallings
    • ◾Vulletjie gesondheid

Eksotiese Diere


  • Voël vlerk, bek en nael knip
  • Voer en voedsaamheids advies
  • Eksotiese diere chirurgie
  • Alpaca's en Lamas

Ons Liggings

Noodgevalle na-ure nommer: 063 112 8693

Vredenburg Dierehospitaal

Spreek ure
 

Maandag - Vrydag:

08:30 tot 12:30

 

15:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 



Saldanha Dierekliniek

 
 
 
 

Dinsdag & Donderdag:

14:00 tot 15:00

 
 
 
 
 
 
 
 



Hopefield Dierekliniek

 
 
 
 

Dinsdag & Donderdag:

08:00 tot 09:00

 
 
 
 
 
 
 
 




Velddrif Dierekliniek

Spreek ure - Slegs op afsprake

 

 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 09:00

 

 

 

 

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 13:00

 

 

 



Langebaan Dierehospitaal

Spreek ure
 

Maandag - Vrydag:

08:30 tot 12:30

 

15:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00