
Na Ure
Ons bied 'n 24 uur noodgevalle na ure diens aan. Kontak ons na ure deur 063 112 8693 te skakel.

Meer Oor Vredenburg Dierehospitaal
Vredenburg Dierehsopitaal bestaan uit een praktyk in vyf verskillende liggings of dorpe. Ons hoof dierehospitaal is in Vredenburg geleë, daarby het ons ook Langebaan Dierehospitaal, asook drie sateliet klinieke in Saldanha, Hopefield en Velddrif. Ons konsultasie en kantoor ure en die verskillende liggings van elk van ons klinieke is onderaan die web blad beskikbaar.
Vredenburg Dierehospitaal praktiseer al vanaf Maart 1969 in die Weskus. Dr Rust het by die praktyk aangesluit in 1983. Die praktyk het na die huidige perseel in Deurweg geskuif in 1985.
Vredenburg Dierehospitaal is 'n gemengde diere praktyk. Ons is die oudste praktyk in die area, en ons is gewortel in die Weskus. Ons het onsself verbind daartoe om beide die dorps en plaas gemeenskappe van die Weskus te bedien.
Ons Liggings |
Noodgevalle na-ure nommer 063 112 8693 |
Vredenburg Dierehospitaal
Maandae - Vrydae: |
09:00 tot 17:00 |
Saterdae: |
09:00 tot 11:30 |
- 43 Deur weg, Vredenburg, 7380
- 022 715 1444
Saldanha Dierekliniek
Maandae - Vrydae: |
14:00 tot 15:00 |
|
|
- Tolken straat, Saldanha, 7380
- 022 714 4221
Hopefield Dierekliniek
Dinsdae & Donderdae: |
08:00 tot 09:00 |
|
|
- 53 Tuin straat, Hopefield, 7380
- 022 723 0357
Velddrif Dierehospitaal
|
Langebaan Dierehospitaal
|